Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Grietmeid se Kalahari-Krismis
Grietmeid se Kalahari-Krismis
Grietmeid se Kalahari-Krismis
Ebook24 pages16 minutes

Grietmeid se Kalahari-Krismis

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Vandat Grietmeid kon onthou wou sy altyd weet wat anderkant die Kalahari se sandduine was. En sy kon nie wag om finaal die Kalaharistof van haar voete te skud nie.
Dit was presies wat later gebeur het toe sy, ironies genoeg, die Kalaharisandduine vir die woestynsand van Doebai verruil het. Kort voor lank het Grietmeid egter begin hunker om terug te gaan na daardie einste Kalaharisandduine en sy mense – na ‘n tyd toe sy ongebonde kon leef, want ‘n mens moet mos altyd eers iets verloor voordat jy die waarde daarvan besef.
Ongelukkig is dit nie altyd moontlik om terug te gaan nie en toe besluit Maritha op die enigste alternatief: om meer gereeld terug te klim in Grietmeid se Kalahari-skoene en lewe in al die herinneringe van ouds te blaas deur alles neer te pen. En om sodoende Grietmeid se unieke kindertyd aan meer mense bekend te stel.
Haar eerste boek, Grietmeid se Kalahari-Krismis – ‘n Kersnovelle, is ‘n herinnering wat aanklank sal vind by elkeen wat hunker na ‘daai jare se sosiale Kersfeesvieringe’.

LanguageAfrikaans
Release dateDec 14, 2016
ISBN9781370243433
Grietmeid se Kalahari-Krismis
Author

Maritha van Wyk

Maritha van Wyk is op ‘n koue wintersdag in die hartjie vandie Kalahari gebore. Hoewel sy amptelik Maritha gedoopis, het haar ma haar ál meer Grietmeid genoem totdat ditamptelik haar nie-amptelike naam geword het.Vandat Grietmeid kon onthou wou sy altyd weet watanderkant die Kalahari se sandduine was. En sy kon niewag om finaal die Kalaharistof van haar voete te skud nie.Dit was presies wat later gebeur het toe sy, ironiesgenoeg, die Kalaharisandduine vir die woestynsand vanDoebai verruil het. Kort voor lank het Grietmeid egter beginhunker om terug te gaan na daardie einsteKalaharisandduine en sy mense – na ‘n tyd toe syongebonde kon leef, want ‘n mens moet mos altyd eersiets verloor voordat jy die waarde daarvan besef.Ongelukkig is dit nie altyd moontlik om terug te gaan nieen toe besluit Maritha op die enigste alternatief: om meergereeld terug te klim in Grietmeid se Kalahari-skoene enlewe in al die herinneringe van ouds te blaas deur allesneer te pen. En om sodoende Grietmeid se uniekekindertyd aan meer mense bekend te stel.Haar eerste boek, Grietmeid se Kalahari-Krismis – ‘nKersnovelle, is ‘n herinnering wat aanklank sal vind byelkeen wat hunker na ‘daai jare se sosialeKersfeesvieringe’.

Related to Grietmeid se Kalahari-Krismis

Related ebooks

Related articles

Reviews for Grietmeid se Kalahari-Krismis

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Grietmeid se Kalahari-Krismis - Maritha van Wyk

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1