Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘STUKKIE VAN 1 JOOST IS TUIS’

Joost van der Westhuizen se ouers, Gustav en Mariana, was ontroer nadat ’n vrou die stewels van sy laaste rugbywedstryd op veiling gekoop en aan hulle gegee het

Wat ’n besonderse gebaar! Ek dink ook as Joost se laaste paar stewels na iemand anders moes gaan, moes dit heel eerste na sy ouers gegaan het.

YOLLIE

Hy was ’n bron van inspirasie. Dankie vir die gebaar van liefde. Net ’n ouer sal verstaan wat dit beteken: ’n Deel van hul seun wat hulle elke dag so trots gemaak het.

LAUREN

Dit het niks met enigiemand te doen wat Amor met Joost se goed maak nie. Het julle al gedink waardeur hy haar gesit het voor hy siek geword het?

MIENKIE

Dis ’n wen-situasie. Jordan is bly. Die gehoorgestremdes vind baat by die geld. Die mense wat die bod gewen het, is gelukkig. Joost se ouers is gelukkig.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot8 min read
Sê Só Nee Vir Jou Narsis
JARE lank het sy in haar praktyk kliënt ná kliënt gesien wat gefrustreerd, depressief, verward of hartseer was. As terapeut is dr. Ramani Durvasula van Los Angeles, Kalifornië, geleer om hulle te help om hul gedragspatrone te verstaan en lewenstrateg
Huisgenoot2 min read
Geheime In Soebatskloof
DIS e.tv se eerste Afrikaanse telenovelle dié – en die reeks heet Kelders van geheime. Huisgenoot is onlangs genooi na die bekendstelling op Plaisir, ’n wynlandgoed naby Fransch hoek – en dit was ’n sterbelaaide geleentheid op die einste plek waar di

Related