Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘HOU DIT VIR JOUSELF’

Bly liewer stil as jy niks goeds oor jou skoondogter kan sê nie, is ’n ma se pleidooi in ’n brief aan alle skoonma’s. Haar dogter word geboelie, skryf sy.

Ek voel dieselfde. My twee skoondogters is vir my soos my eie dogters. Ek stem nie altyd saam met wat hulle doen nie, nes ek nie altyd met my seuns saamstem nie. Maar ek is lief vir hulle almal en verruil hulle vir niks.

ELIZE

Skoonma, moenie vir my probeer sê wat ek moet doen nie. Ek is getroud met jou seun; nie met jou nie. Jy het hom glad nie goed opgevoed nie, net opgefoeter. Sorrie, Skoonma, jy moet nou maar jou plek leer ken.

HESTER

Ek is so geseënd om ’n wonderlike skoonma te hê. Sy is regtig ’n vrou duisend. Ek beskou haar glad nie as my skoonma nie. Sy is soos ’n eie ma vir my; daarom het ek haar ook lief nes ek my eie ma liefhet.

SHERENE

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related