Huisgenoot

DÍS WAT MY IN DIE WOLKE SAL MAAK

WANNEER die jong makadamiaboer van Mpumalanga teen Vr ydagmiddae klaar gewerk het en sy pelle in Pretoria te veel mis, maak hy blitsvinnig ’n plan. Dan klim hy in sy Cirrus SR22-vliegtuig wat op die Nelspruit-lughawe vir hom staan en wag – en sluit binne 50 minute by hulle aan vir ’n ronde gholf of ’n kuier.

Om so te kan vlieg is vir boer Déan (29), een van die deelnemers aan die nuwe seisoen van die kykNET-maatsoekreeks meer as net ’n vervoermiddel. “Toe ek die eerste keer in ’n vliegtuig klim, het ek besef: Jissie, hierdie is my passie. Dit was vir my ongelooflik, daardie gevoel van vryheid. Daar is niks wat oor jou pad gaan kom wat jou gaan laat struikel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related