Rapport

‘Mond so glad soos ’n stukkie water’

Trafalgar Place in Adderleystraat wat al vir 157 jaar ’n blommebaadjie dra, is deesdae ’n saai plek. Hier is geen teken van die luidrugtige blommeverkopers wat met hul pittige sêgoed sommer gou-gou ’n inkalelie, krisante of aster aan jou smous nie. Ek kon nie anders nie as om te wonder wat geword het van mense soos Faldielah Diela Gamildien (52) of “Mamma D” van die “Kan ek roek”-video op kykNET se program . So soek ek Diela op en gaan kuier vir haar en nog ’n blommeverkoper, Gairoenisa Oliver (40) of net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad

Related