Kuier

Dêdda kom HUIS TOE

James se asem jaag:“Is Dêdda by jou? Ek het nou by die tehuis aangekom en hy is nie hier nie. Niemand weet waar hy is nie.”

Macy se hart klop in haar keel. Sy kan nie nóg ’n pa verloor nie. Dié keer gaan sy dit nie oorleef nie.

“Nee, hy is nie. Ek het vir julle gewag om te kom. Hoekom sal ek hom gaan haal as ek weet jy bring hom?”Macy hoor haarself ’n bietjie geïrriteerd raak, maar sy kan dit nie help nie. Dit het net uitgeglip. Sy kan dit eenvoudig net nie oor haar hart kry dat hy die kans gekry het om weg te loop nie. Hy kan enigiets oorkom.

“Oukei, bel my as enigiets verander.”

“Ek sal solank rondkyk en posts maak,”sê sy en sit die foon af.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related