‘Meerkatkoor’ wil besoekers laat hóór
Jul 03, 2020
2 minutes
MARZAHN BOTHA
By die Oppi-Vlakpadstal, sowat 70 km buite Aberdeen op die N9-hoofroete in die Oos-Kaap, sing ’n meerkatkoor. “Eers as jy stil word, sal jy hulle kan hoor,” dui ’n bordjie by die ingang aan.
Hierdie “meerkatte” is die vriende, medeboere en besoekers wat almal hier aandoen om bene te rek, ’n roosterkoek te koop of
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days