Oorkant jou: ’n Verhaal uit die binnekamer
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Oorkant jou is gevul met die stories van die uiteenlopende mense wat Juliana Coetzer se pad kruis as psigoterapeut. Deur hul verhale van swaarkry en herstel, neem Juliana die leser op ’n reis wat eintlikons almal s’n is: die pad van grootword en eienaarskap neem.
Sy vertel hoe sommige kliënte haar inspireer en uitdaag om haar eie vrese te konfronteer, maar ook watter uitwerking dit op terapeute het om aan die wreedheid van die mensdom blootgestel te word. Daar is die families wat uitmekaargeskeur is as gevolg van seksuele misbruik, die man wat sukkel met sy selfbeeld weens afknouery en ook die prostituut Venicia wat ’n tragiese simbool van verwaarlosing word.
Juliana se aardse humorsin maak dat sy egter ook die komiese oomblikke raaksien – totdat die volgende storie oor die menslike toestand jou wind uitslaan.
Juliana Coetzer
Juliana Coetzer woon tussen die berg en die see in Vermont. Om psigoterapie te doen met mense wat deur enige ervaring getraumatiseer is, is haar beroep. Skryf is haar passie en sy lees verbete. Daar het al twee boeke uit haar pen verskyn, nl Bloedvreemd in 2015, en twee jaar later, Oorkant jou.
Related to Oorkant jou
Related ebooks
Haar naam is Ragel Rating: 5 out of 5 stars5/5Die kind se naam is Anneke Rating: 5 out of 5 stars5/5Wanneer God in my pyn verdwyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPastoor Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSnak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVermis op Allesverloren Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwemlesse vir 'n meermin Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMy naam is Prins, ek slaap met die lig aan Rating: 3 out of 5 stars3/5Temmer van sy hart Rating: 5 out of 5 stars5/5Sonligdroom Rating: 5 out of 5 stars5/5Skaduself Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFlentermens word heelmens Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Droë wit seisoen Rating: 4 out of 5 stars4/5Ek Sal Weer 'n Loflied Sing Rating: 5 out of 5 stars5/5Liefde oorbrug alles Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEen nag en 'n bietjie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Poort 4: Krygers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Poort 3: Helers Rating: 5 out of 5 stars5/5Elke dogter het 'n ma Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Belofte vir Bippie Rating: 5 out of 5 stars5/5Skrik op die lyf Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkerwoud Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnthou my Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie vierletterwoord Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStille waters Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBet-El: En daar was engele Rating: 3 out of 5 stars3/5Haar ma se kind Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Oorkant jou
0 ratings0 reviews