Spreuke van C.J. Langenhoven
()
About this ebook
Related to Spreuke van C.J. Langenhoven
Related ebooks
Santa Gamka Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStukkies van die hemel op aarde: Om God in die alledaagse te sien Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSimoelégri Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOns skulde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNie van hoorsê nie, Here Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGerugte van reën Rating: 4 out of 5 stars4/5Op soek na Saartjie: Langenhoven se geheime liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsElders Rating: 4 out of 5 stars4/5n Pawpaw vir my darling Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEilande Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPlante kan praat Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie verevrou Rating: 5 out of 5 stars5/5Komas uit 'n bamboesstok Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie prosa van die twede Afrikaanse beweging Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSo is dit nou: Nog stories van gister en vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKlassiek reeks: Kroniek van Perdepoort Rating: 2 out of 5 stars2/5Gedeeltelik bewolk: 'n lewensbeskrywing van 'n mal man Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSo was dit: Stories van gister en vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVerbeel jou dis somer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie oorlog kom huis toe: Vroue en gesinne in die Anglo-Boereoorlog Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Gewildste Afrikaanse gedigte Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNiggie Rating: 3 out of 5 stars3/5Die sneeuslaper: Verhale Rating: 4 out of 5 stars4/5Hartstories: Huis toe met 'n ligter tred: Huis toe met 'n ligter tred Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAbjater wat so lag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Afrikaners: 'n Biografie Rating: 4 out of 5 stars4/5Witboy in Afrika Rating: 4 out of 5 stars4/5Melk die heilige koeie: Van baarde en banting tot Zupta en zol Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVuurklip Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSushi en shosholoza: Rugbyreise en pelgrimstogte in Japan Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related categories
Reviews for Spreuke van C.J. Langenhoven
0 ratings0 reviews
Book preview
Spreuke van C.J. Langenhoven - C.J. Langenhoven
Spreuke van C.J. Langenhoven
Jan Scannell
Tafelberg
iStock_000012494300small black.tifLiefde en vriendskap
rule.jpgDeur twee dinge is my lewe
vir my leefbaar gemaak:
die liefde wat ek gegee het,
en die liefde wat ek gekry het.
Die gedienstige engel
het gekom in ’n huis waar daar liefde was
en met ’n glimlag omgedraai en gesê:
My diens is hier oorbodig.
•
Alle godsdiens is liefde
en die meeste liefde is afgodsdiens.
Wie liefde verwar met sinnelikheid
sien ’n engel aan vir ’n aap.
•
Hoe korter jy jou kuier maak,
hoe gouer sal jy weer genooi word.
•
Om my naaste lief te hê
is vir my ’n sware gebod.
Met die mense daar gunter
kry ek dit op ’n manier nog reg
Dis makliker om die gemeente lief te hê
as jou buurman
en die hele menslike geslag
as jou vrou se familie.
•
As twee vriende eenmaal getwis het,
kan hulle vrede maak,
maar die vorige vriendskap
kry hulle nooit weer terug nie.
Buiten wanneer hulle met mekaar getroud is.
As jy regtig wil seermaak, soek iemand
wat jou liefhet.
Jy sê ja
waar jy moes nee
gesê het
omdat jy die ander nie wil aanstoot gee nie.
Maar reken hoe het hy
jou aanstoot gegee met sy versoek!
•
Aan ’n nuwe wa kan jy sien
of dit ’n goeie skilder was,
aan ’n oue of dit ’n goeie wamaker was.
Trek liewer vir jou vriend jou