In ’n Blik
EINDE IN SIG. Watervoëls baljaar in panne water tussen mielielande naby Wesselsbron in die Vrystaat. Teen middel Augustus is 75% van die geraamde witmielie-oes vir 2021-’22 en 84% van die geelmielieoes gelewer. Veral in provinsies soos die Vrystaat i