Markte
Aug 26, 2022
3 minutes
NTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,5%, of $1,32/t (R22,00/t), tot $245,01/t (R4 084/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 10,9%, of $24,06/t (R401,05/t), hoër. Verwagte pryse: September – $246,84/t (R4 115/t), Desember – $245,34/t (R4 089/t). PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 0,4%, of R16/t, tot R4 264/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 0,5%, of R22/t, tot R4 248/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days