Landbouweekblad

Raar, maar waar – voëls se verstommende rekords

Die jaarlikse uitgawe van die Guinness World Records is uiters gewild onder mense wat wil weet wie die vinnigste, grootste, kleinste, ensovoorts is. Sportsterre het byvoorbeeld groot aanhang, met Victor Matfield wat 127 toetse vir die Springbokke gespeel het, Cristiano Ronaldo wat meer as 800 doele in sy loopbaan aangeteken het, en Rafael Nadal wat die meeste titels in die groot tennistoernooie gewen het.

Maar hoe lyk die rekords wat deur voëls opgestel is?

Baie mense vra my dikwels wie die vinnigste voël is. Die volstruis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related