Landbouweekblad

Plantplanne vir nat grond

KORTOM

■ Daar is maatreëls wat die impak van soortgelyke nat seisoene as die afgelope een op die ontwikkeling van saailinge kan verlig.

■ Indien ’n boer sy mielies in baie nat sandgrond plant, is die kouters wat die saadvoor oopmaak, geneig om te “sleep” weens die verminderde grondweerstand.

■ Saadgrootte kan in nat toestande deurslaggewend wees. Klein sade het minder reserwes om die saailing te voed tot sy wortels die kunsmisband bereik.

Gewoonlik is dit ’n droogte wat saaiboere aan die suidpunt van Afrika kortwiek, maar die afgelope somer was baie reën en sopnat grond die remskoen – veral in sandgrond. Wanneer die sluise van die hemele oopmaak, kan ’n boer niks aan die onmiddellike situasie doen nie, maar wat kan vooraf gedoen word om die skade te verminder?

het met kenners gesels oor hul waarnemings en bestuurslesse wat te leer is uit die afgelope La Niñaseisoen wat weens swaar reën deur moeilike plant- en ná-planttoestande gekenmerk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Met Dié Sonpomp Het Jy Altyd Genoeg Water
Cedar bied ’n verskeidenheid pompreekse, waaronder klein DC- (gelykstroom) pompe wat ideaal is vir veesuipings. Die Multiflow-reeks is Cedar Solar se vlagskip-boorgatpomp, wat met gelykstroom én wisselstroom (AC) kan werk. Die tegnologie in dié pompe
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc