Landbouweekblad

Verstaan die hartklop van saailinge

Die droogte in die Karoo duur nou al etlike jare en van die plante het gevrek. Sodra die droogte breek, sal hierdie plante deur nuwe plante vervang moet word om die veld na sy vorige toestand te herstel.

Saad vereis water en hitte om te ontkiem. Hierdie proses kan met die klop van ’n hart vergelyk word. Elke keer wanneer die regte omstandighede voorkom, sal van die saad in die saadbank ontkiem, of anders gestel, daar sal ’n saadontkiemingshartklop plaasvind.

Die ontkiemingshartklop van grasse en bossies is baie soortgelyk.

Die syfers boaan elke hartklop soos op dui die kere aan wat die gewenste toestande vir ontkieming voorkom en nie noodwendig jare nie. Daar kan een of meer sulke geleenthede binne

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh