Landbouweekblad

SINK OF SWEM Benader só versuipte watertafelgrond

Niemand gaan maklik die foto’s en video’s van vergelende, versuipte mielie-aanplantings in die

Wes-Vrystaat se watertafelsandgrondstreek die afgelope somer vergeet nie. Sommige landerye was só oorstroom dat slegs die boonste dele van mielieplante gesien kon word.

Geen uitermatig nat somer in Suid-Afrika is egter dieselfde as ’n ander nie. Nie een keer sal die reënvalintensiteit of die uiteindelike hoeveelheid water dieselfde wees nie. Daar is talle faktore wat tot hierdie verskille bydra.

Boere en ander betrokkenes in die Suid-Afrikaanse landbousektor is geneig om gemeenskaplike eienskappe tussen hierdie verskeie faktore te probeer vind in die hoop dat dit tot ’n werkbare en doeltreffende, allesomvattende strategie sal lei om enige uiters nat somer in die toekoms beter te kan bestuur.

“Deur só ’n kortsigtige siening kan ons eintlik ons boerderye meer skade as goed doen,” sê mnr. Kobus van Zyl, senior landboukundige by Omnia Nutriology.

“Ons moet eerder altyd holisties na die situasie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter