WYE REAKSIE OP VERBOD WEENS BEK-EN-KLOUSEER
Aug 26, 2022
2 minutes
Me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, het ’n landwye verbod op die verskuiwing van beeste aangekondig wat vanaf 16 Augustus vir 21 dae geld, in ’n poging om die verspreiding van bek-en-klouseer hok te slaan.
Daar was wye reaksie op die verbod. Mnr. Gerhard Schutte, uitvoerende hoof van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days