SORGHUM KORT SKOP
Aug 26, 2022
2 minutes
Sorghum is ’n belangrike graansoort waarmee daar in Afrika geboer word. Dié vasteland verbou die meeste sorghum (25,6 miljoen ton) ter wêreld, maar lewer die laagste gemiddelde opbrengs (967 kg/ha).
Die plant is inheems tot Afrika-savanna, en word volgens argeologiese bewyse uit die Sahara reeds vir langer as 8 000 jaar gebruik.
Sorghum is so voedsaam soos mielies en baie droogtebestand.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days