Landbouweekblad

Afrika se oorvloedige spens

Marog is ’n inheemse Afrika-plant wat al duisende jare as groentesoort benut word. Dit is steeds gewild in Oos-Afrika waar die blare en saad in supermarkte, gesondheidswinkels en op groentemarkte verkoop word. Marog kan groot waarde as uitvoerproduk hê, want dié plant se gewildheid as “superkos” het sedert die 1970’s in Europa en Amerika toegeneem.

’n Nuwe beweging om inheemse voedselplante uit Afrika te laat herleef, wen veld op die vasteland.

Dit gaan oor oorlewing en om mense volhoubaar en bekostigbaar te voed.

Sowat 3 miljard mense wêreldwyd ly tans aan wanvoeding, want genoeg kos word geproduseer, maar dis nie voedsaam genoeg nie.

Mense het oor eeue heen die verskeidenheid voedselsoorte wat hulle inneem, afgeskaal.

Uit meer as 300 000 plantspesies wêreldwyd is slegs 7 000 in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related