Landbouweekblad

Wolbedryf buig dubbel oor Chinese verbod

KORTOM

■ Die wolbedryf wonder waarom China weer grense sluit ná uitbrekings van beken-klouseer ondanks ooreengekome en erkende maatreëls wat reeds ingestel is.

■ Die verbod het ’n groot impak op die hele waardeketting – van kommersiële en kommunale boere, plaaswerkers en skeerders tot makelaars en kopers.

■ Met bek-en-klouseer wat steeds versprei, sal boere nou moet let op biosekerheidsmaatreëls om die siekte van hul plase te hou.

Die wolverbod is ’n harde slag vir boere wat nog finansieel herstel ná die droogte. Die verbod van 2019 en die covid-19-inperkings is nog vars in die geheue van boere, makelaars en kopers wat deurentyd alles doen om die Suid-Afrikaanse wolmark aan die gang te hou.

Suid-Afrika is in 2019 herinner aan sy afhanklikheid van die Chinese mark, wat in daardie stadium ongeveer 70% van die land se onverwerkte wol (vetwol) na China uitgevoer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit