Landbouweekblad

Sertifisering: Dán is die kool die sous werd

NuusAktueel: Wol

ENIGE wolboer wat wonder of sertifisering en naspeurbaarheid ’n doel dien, moet kennis neem van wat in die Australiese wolbedryf, die wêreld se grootste, aan die gebeur is.

Josh Lamb, voorsitter van die Australiese raad vir woluitvoerders en -verwerkers, het onlangs teenoor Sheep Central sy kommer uitgespreek daaroor dat Australië, wat homself beskou as die voorste verskaffer van kleedwol, nou maar derde in die ry staan – agter Suid-Afrika en Nieu-Seeland – wat gesertifiseerde wol betref. Dit plaas dié twee kleiner wolproduserende lande op ’n meer gelyke voet met Australië wat produksie betref. Hy het gewaarsku dat Australië sy sokkies sal moet optrek om steeds marktoegang vir sy wol te behou (sien bit.ly/3KVWl3u).

Volgens Lamb is daar ’n toenemende vraag na gesertifiseerde wol reg oor die wêreld – nie net van Europa nie, maar ook van China.

Ongeveer 50% van alle Merino-wol in Suid-Afrika was in die 2022-’23-seisoen gesertifiseer, wat beteken dat ongeveer 34% van alle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit