Landbouweekblad

Volhoubaarheid: SA kortkop voor

VOORUITSKOUING Vesel

Die herstel in die Chinese ekonomie – die grootste mark vir Suid-Afrikaanse wol – in 2023, was heelwat stadiger as wat kenners aanvanklik voorspel het. Dié land was tot aan die begin van 2023 steeds onderworpe aan streng covid-19-maatreëls wat sy ekonomie onder baie druk geplaas het.

Gedurende die laaste weke van 2023 was daar egter gunstige tekens uit China vir die wolbedryf. Die Australiese mark het ’n goeie hupstoot gekry danksy uniformbestellings uit China wat die mark aanvanklik aangewakker het, gevolg deur beter vraag uit Indië en Italië, volgens Deon Saayman, uitvoerende hoof van Cape Wools.

Hy waarsku egter indien die logistieke probleme by Transnet voortduur, kan dit dié beter markseine teenwerk.

“Dit kan Suid-Afrika se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad6 min read
Wees Só Beter Voorbereid Op Elke Droogtestadium
Die meeste droogtebestuurspraktyke en hulppakkette in Suid-Afrika is nog baie reaktief, maar deur voorkomend op te tree, kan die nadelige gevolge van droogte op die landbou aansienlik verminder word. Daarom is dit nodig dat gebeurlikheidsplanne vir d
Landbouweekblad3 min read
Klopjagte: Klem Skuif Van Werkers Na Boere
TWEE polisievangwaens, drie polisiemotors en twee staatsvoertuie met vyf lede van die departement van binnelandse sake. Dít is die groep wat verlede week onverwags deur Kallie du Toit*, ’n aarbeiboer buite George, se plaashekke gery het om hom en sy
Landbouweekblad2 min read
Land Bank: Likwidateurs Verloor Appèlsaak
IN ’n saak wat al lank voortsleep, het likwidateurs van ’n egpaar van Bothaville bloedneus gekry oor onregmatige prosedures en ontbrekende skriftelike bewyse. Die likwidateurs se appèlaansoek in ’n likwidasiegeding van die Land Bank teen ’n boerdery