Landbouweekblad

Wolpad vol duwweltjies, maar boere bly optimisties

Die wolbedryf moes verlede jaar verskeie struikelblokke trotseer – en met die einde nie noodwendig in sig nie, kan dit vanjaar verdere druk op die markte plaas. Volgens mnr. Leon de Beer, hoofbestuurder van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV), het die wolbedryf die afgelope jaar moontlik een van die moeilikste tye in sy geskiedenis van bykans twee en ’n half eeu beleef.

“Onbeheerde uitbrekings van bek-enklouseer en die gevolglike wolverbod, die nadraai van die covid-19-pandemie wat die wolmark met meer as 30% laat daal het, die logistieke probleme by hawens weens die Transnet-staking en die oorlog in Oekraïne het die wolbedryf voor baie groot struikelblokke te staan gebring.”

Volgens hom is die ligpunt dat wol ’n natuurlike vesel is wat volhoubaar geproduseer word. “Hiervolgens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit