DRASTIESE OPLOSSING: ALLES IN STRYD GEWERP OM VERSPREIDING TE KEER
Aug 26, 2022
3 minutes
NICO VAN BURICK en MICHELLE VAN DER SPUY
DIE 21-dae-verbod wat op 16 Augustus op die verskuiwing van op beeste ingestel is in ’n poging om die onbeheerste verspreiding van bek-en-klouseer hok te slaan, gaan die waardeketting swaar tref. Boonop heers daar kommer oor of dit kan slaag, omdat soveel mense diere vir kontant verkoop om aan die lewe te bly, tesame met bestaande reusegebreke in biosekerheid en polisiëring.
“Die ingryping is drasties vir die beeswaardeketting, maar dit is nodig en ook noodsaaklik sodat ons aan ons handelsvennote kan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days