STAAN SAAM VIR VEILIGER PLASE, SÊ POLISIEGENERAAL
Aug 26, 2022
2 minutes
JASPER RAATS
DIE Suid-Afrikaanse Polisiediens kom met baie planne en strategieë vorendag. Die landelike beveiligingstrategie is wat hom betref, een van die bestes, het genl.maj. Jan Scheepers, adjunkkommissaris van sigbare polisiëring in Limpopo, op die onlangse kongres van Agri Limpopo gesê.
Die strategie se sukses hang egter af van boere se betrokkenheid. Scheepers het verduidelik
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days