Landbouweekblad

Limpopo neem voortou met veiligheidsplan

LANDELIKE inwoners van Limpopo gaan in die komende weke ’n plan deurtrap wat hulle én die polisie se rol in misdaadbekamping formaliseer en die polisie verantwoordelik hou.

Dit volg ná ’n konsepplan vir die toepassing van Limpopo se landelike veiligheidstrategie einde November op ’n vergadering in Polokwane deur die polisie en die voorsitter van die provinsie se landelike veiligheidsforum, Douw Pelser, aan boereverenigings, polisielede, plaaswerkers en ander provinsiale instellings voorgelê is vir beraadslaging.

Op dié vergadering het die provinsiale polisiekommissaris, lt.genl. Thembi Hadebe, boere om verskoning gevra vir gevalle waar die polisie nie sy kant bring nie, en ’n beroep gedoen om probleemgevalle met haar op te neem.

Die toepassingsplan dien as riglyn vir die provinsie se distrikte, naamlik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit