Landbouweekblad

Hoe gemaak as gemeenskap self polisie se werk moet doen?

NuusAktueel: Veiligheid

DIE berig in die Sondagkoerant skets ’n toneel wat ’n mens in ’n aksiefliek uit die 1990’s verwag. ’n Klein dorpie iewers in die berge, waar ’n misdaadbaas se rampokkerbende die dorpenaars in Pablo Escobar-styl met intimidasie en geweld teister en vat wat hulle wil hê, terwyl die plaaslike polisie hande gevou toekyk.

Dit is egter op die toeristedorpie Graskop in Mpumalanga waar die bende swaargewapende rowers in die oggendure van Sondag 30 April die dorp se toegangsroetes versper, by winkels ingebreek en kluise met plofstof oopgeskiet het, terwyl hul makkers deur die strate gejaag en skote met AK47’s, R4’s en pistole afgevuur het. Die plaaslike polisie het glo nie ’n vinger verroer nie.

Inwoners van Graskop sê dieselfde bende teister hulle al die afgelope twee jaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related