Landbouweekblad

Nou maak of breek met siektes en handelsprobleme

Die jongste aantal weke was baie sleg vir van Suid-Afrika se uitvoerbedrywe omdat dit voorkom dat die staat weer sy plig versaak om biosekerheidsmaatreëls vir die landbou in stand te hou.

Die regering is ook veronderstel om te onderhandel met uitvoerbestemmings om probleme te voorkom. Vanjaar het uitvoerbedrywe reeds aansienlike verliese gely. In die geval van sitrus het die eensydige optrede van Spanje (binne die Europese Unie) ondanks bewyse tot die teendeel oor valskodlingmot en protokolle waarop reeds ooreengekom is, sitrusuitvoer na Europa tot stilstand geruk. Ná ’n tyd se gesloer het die regering wel probeer inspring om ’n katastrofe af te weer.

Iets soortgelyks het met woluitvoer na China gebeur. In 2019 is ooreengekom op protokolle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit