WIE’S SKULDIG?
Apr 14, 2022
2 minutes
— CHRIS BURGESS
FOTO: CHARL VAN ROOYEN
Landbouweekblad is onlangs deur goeie vriende in die lewendehawe-veilingsbedryf voor stok gekry oor ’n prikkel op die voorblad van 7 April. Dit lees dat “misdadige veeagente” vervolg sal word indien hulle diere sonder magtiging uit hoërisikogebiede vervoer.
Terwyl die onverbiddelike sentiment agter vervolging een is wat duidelik, herhaaldelik en met reg deur die veebedryf self genoem
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days