Landbouweekblad

Alle beesboere sal by Lits SA baat vind

Dit verg ’n koelkop-benadering en raakvat-bestuur om die enjin van ’n onderneming met ’n deurset van 160 000 beeste per jaar, waaronder ’n voerkraal, ’n abattoir wat al dié beeste volgens die hoogste standaarde slag, ’n fabriek wat die vleis in snitte opsny en verpak en ’n uitvoeronderneming wat ongeveer 800 ton vleis per maand na die buiteland uitvoer, deurlopend te laat draai en alles seepglad te laat verloop.

Rooivleis loop egter dik in die are van die Van Reenen-familie wat Beefmaster Groep besit en bestuur. Mnr. Louw van Reenen, die uitvoerende hoof, is reeds die agtste geslag van hul familie wat in die Suid-Afrikaanse vleisbedryf is sedert hul stamvader per skip in die Kaap aangekom het. Dus is hy deeglik geskool om die onderneming veilig deur troebel vaarwaters te stuur.

Die Van Reenen-familie kom van Memel wat in die 1500’s in Pruise geleë was en later deel van Duitsland geword het. Die stamvader, Jacob van Renen (toe nog met een e gespel), is in 1722 deur die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie na die Kaap gestuur om ’n konsessie op die been te bring om vleis aan die besoekende skepe te lewer op hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter