Blink toekoms voorsien vir pekanneute
Aug 26, 2022
2 minutes
ie meeste pekanneutboere reg oor Suid-Afrika ervaar tans die hoogste opbrengs in hul produksieleeftyd vir die oesjaar van 2022. Dit word gekenmerk deur ’n kombinasie van wat kenners beskryf as ’n “aan”- jaar in die dra van pekanneute aan ’n boom, en die toevoeging van nuwe aanplantings wat jaarliks in produksie kom.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days