Nuwe aanplantings wat in produksie gekom het, tesame met wat kenners as ’n aanjaar beskryf het, het hoofsaaklik bygedra tot rekordopbrengste vir pekanneutboere in 2022. In die geval van ’n aanjaar is opbrengste hoër as in ’n afjaar, maar die neutgehalte is beter in ’n afjaar.
Aanvanklik is die plaaslike produksie vir die 2022-seisoen op sowat 27