Rek jou rande só
Aug 26, 2022
2 minutes
Die waarde van ’n deklaag is dat dit water bespaar, en dus ook die infrastruktuur en energie wat daarmee vereenselwig word. Die herwinning van ou boorde, wingerde en snoeisels voorkom die vrystelling van koolstofdioksied deur verbranding, wat van 1,6 ton tot 1,8 ton koolstofdioksied per ton hout kan vrystel, volgens die Agroforestry Research Trust.
Verskeie ontledings
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days