Die Finale Roep
()
About this ebook
Op 20 Julie 2010, het die Here die volgende vir my gesê: “Jy gaan ‘n boek skryf oor die eindtyd. Dit is jou skeppingsdoel.” Ek het ervaar dat die Here vir my sê dat dit nie maklik gaan wees nie omdat mense dit nie gaan aanvaar nie. Slegs die oorblyfsel (“remnant”) gaan dit aanvaar. Die boek sal wees vir Sy Bruid, die oorblyfsel (“remnant”). Die boek sal gaan oor die voorbereiding vir die Koning se terugkeer en sodat die wat nie weet nie gewaarsku kan word. “Die boek sal ‘n geskenk vir My Bruid wees. Dit is vir die wat My liefhet, en vir die wat die waarheid soek, wat uitroep: ‘Vertel ons meer, Here, net die waarheid, Here!’ Die boek sal oor Jesus handel. Jesus is die sleutel. Jesus moet julle fokus wees en Jesus is julle bestemming.”
Al hierdie is opgeneem in die eerste boek, Die Finale Roep, wat op 22 April 2011 begin het toe die Here my opdrag gegee het om alles neer te skryf wat Hy sê. Die tweede boek, Die Uittog, wat op 1 Julie 2011 begin het, openbaar hoe die Here Sy kinders uit Egipte (die wêreld) uitroep om vir die Beloofde Land (Millenium) voor te berei. Die boek wat jy in jou hand hou, My seun Dawid, is die derde boek.
Ek is slegs gehoorsaam om die wil van die Vader te doen. In 2009 het ek begin bid dat die Here my die absolute waarheid oor Hom en die eindtyd sal wys. Hy openbaar inderdaad die waarheid aan my. En, soos ek vryelik ontvang het, so moet ek vryelik gee.
Deborah Melissa Möller
The Lord said the following to me: 'You are going to write a book about the end-time. It is your creation purpose.' I then sensed the Lord saying that it was not going to be easy, because people would not take it, except for the remnant. The book would be for the remnant, for His Bride. The book would be about the preparation for the King's return and for those who did not know, to be warned. 'This will be a gift for My Bride. It is for those who love Me, for those who are seeking the truth, who called out 'Lord, tell us more, only the truth Lord'. The book will be about Jesus. Jesus is the key, Jesus must be your focus and Jesus is your destiny.' My name, Melissa, means honey bee. The Lord revealed to me that in the Millennium my name will change to Deborah, which surprisingly also means honey bee. Thus my fruit will be the same. I sensed the Lord saying that as a honey bee, I would give honey to the Bride. 'It will be like Rebecca. This book will prepare the readers for the King, because the King is coming. Because you were prepared to stand up before people and tell them what I have delivered you from. So had I lifted you up before the Father. 'Before I formed you in the womb, I knew you; And before you came forth from the womb, I sanctified you. I have appointed you as a prophet to the nations.' (Jer. 1:5)
Read more from Deborah Melissa Möller
My Seun Dawid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Uittog Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Die Finale Roep
Related ebooks
Die Krag van Middernag Gebed Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoe jy ‘n effektiewe stil tyd met God elke dag kan hê Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWysheid Rating: 5 out of 5 stars5/5Hoop in tye van nood Rating: 5 out of 5 stars5/5Begryp die Krag van die Heilige Gees Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDank God vir die dag wat Jesus jou plek ingeneem het Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWanneer God jou vashou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSabbatsreis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWare verhale van vergifnis: Loop die pad na herstel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHeeltyd by God Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKies die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoe jy n sterk Christen kan word Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNie van hoorsê nie, Here Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRyker as die tempelkore Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBybel vir Beginners Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSalf vir jou seerkry: Die pad van genesing n Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Waarheid maak vry! Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDraers van die Lig: 200 oordenkings vir vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoe Om Wedergebore Te Word & Vermy Die Hel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVertel hulle: 120 redes waarom jy 'n sielewenner moet wees Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDogter Jy Kan Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOorkom jou vrees: Oordenkings oor hoe om vreesloos te leef Rating: 5 out of 5 stars5/5'n Uur van lig: 365 Dagstukkies vir vroue Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Lewe voor God: 366 dagstukkies oor praktiese Christenwees Rating: 0 out of 5 stars0 ratings15 Minute Bybelstudies: Vol. 1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVroue van die Bybel: ... praat met ons vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGeestelike gevare Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWaarom Christene wat nie tiendes betaal nie, arm word...en hoe Christene wat tiendes betaal, ryk kan word Rating: 0 out of 5 stars0 ratings40 dae tot hoop: 'n Reis deur Lydenstyd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLaat u Naam geheilig word: Leer ken 24 van God se Name Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Die Finale Roep
0 ratings0 reviews