Huisgenoot

‘LEER KEN DIE PERSOON WAT JY VIR ’N LEWENSMAAT KIES EERS BAIE, BAIE GOED. MOENIE OORHAASTIG TROU NIE’

TROU IS NIE PERDEKOOP NIE

My ouma en oupa was jare vooruit in hul opvatting oor wat ’n huwelik is.

Ouma het voltyds gewerk en verseg om huisvrou te speel. Hulle is in 1939 getroud, die ganse mensdom was besig om te herstel van ’n verskriklike depressie en lande was op pad om hulle in die Tweede Wêreldoorlog te begewe. Dit was dus ekonomies slim dat sy gewerk het.

Ouma het geglo jy voed ’n man se brose ego met wat hy wil hoor en ervaar, maar agteraf doen jy alles oor soos jy dit wil hê, sonder dat hy ooit uitvind.

Oupa het op sy beurt geglo die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related