VRA VIR IRMA
Aug 19, 2022
4 minutes
Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekend maak nie en jou identiteit bly vertroulik. Skryf vir my by: Vra vir Irma, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur jou e-pos na vravirirma@gmail.com of SMS Vra vir Irma gevolg deur jou vraag na 36489.
‘DAAR IS ’N GOUE REËL VIR PAARTJIES OP PAD KANSEL TOE: BEPLAN JUL HUWELIK VOOR JULLE DIE ONTHAAL BEPLAN’
– IRMA
MY SKOONPA DRYF ONS TEEN DIE MURE UIT
Ek en my man is meer as ’n jaar getroud en regtig baie gelukkig.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days