Huisgenoot

MAN EN SY WEGGESTEEKTE OPKIKKERS

‘OM ’N HUWELIK TERUG OP KOERS EN SUKSESVOL TE KRY, MOET TWEE MENSE DAARAAN WERK’
– IRMA

VEk was meer as 10 jaar alleen ná my eerste huwelik en is nou getroud met ’n man ’n hele paar jaar ouer as ek.

Hy het in my lewe gekom toe my dogter met haar tienerdramas en verkeerde vriende op haar ergste was.

Hy het begin versorger speel, my persoonlike ruimte betree en voor ek kon keer, toe trek hy in. Hy was passievol en het my lyf bemin. Maar toe ons trou, het alles doodgeloop.

Ons het maande laas seks gehad, en hy beweer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related