Ek is...'n Openbaring
()
About this ebook
Ek is 'n profeet wat geroep, gesalf, opgelei en vrygestel is deur God (EK IS...Eksodus 3:14) met die volgende primêre boodskap: "Om Hemel op aarde te verkry, soek eers die koninkryk van God en Sy geregtigheid." Jeremia 1:5 " Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; voordat jy gebore is, het Ek jou aan My gewy en jou as profeet vir die nasies aangestel.” Hierdie boek (boek 2 van 2) bied die leser openbarings oor die wil van God. Ek het verskeie drome, visioene en geestelike gebeure met betrekking tot geestelike, sielkundige, sosiale, fisiese, ekonomiese, omgewings- en politieke probleme, ens. ontvang/ervaar met Suid-Afrika as agtergrond, maar universeel van toepassing. Die Woord van God kan op al bogenoemde toegepas word. Hierdie boek (boek 2 van 2) handel oor ongeveer 125 drome, visioene en geestelike ontmoetings/openbarings wat ek hoofsaaklik sedert 2004 gehad het.
Michelle Coetsee
My name is Michelle Coetsee, a female christian prophet born on 5 March 1962. I obtained a degree in Social Work at the University of Pretoria (1984) and gained vast experience in the field of community development in rural areas and entrepreneurship. I am divorced and single with two grown-up children, a daughter and a son. My whole life is devoted to my calling as a prophet and community worker/developer. I currently reside in Cape Town South Africa.
Related to Ek is...'n Openbaring
Related ebooks
Ek is...Hemel op Aarde Rating: 5 out of 5 stars5/5Boomwortels in die hemel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSint Basilius die Groot en Ander Stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOngewoon Grace: Gestoor word vir 'n doel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGesprek sonder einde: Waar pas ek in by God se verhaal? Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit die beek 2014 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Vatikaan se Geheime Boekrol Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHOSETTA: Getroud met'n egbreker Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVroue van die Bybel: ... praat met ons vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLeef lig: Vyf gewoontes van die vroeë kerk en wat dit vir ons vandag beteken Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie bedrieËr: Nie net ontrouheid nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSalf vir jou seerkry: Die pad van genesing n Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVroue van die Bybel 2: Nader aan God Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJesus ruik na mirre en stof Rating: 5 out of 5 stars5/5Omgee is om tot die einde van die wêreld te gaan vir 'n vreemdeling Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnder... Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStukkies van die hemel op aarde: Om God in die alledaagse te sien Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMy Evolusie Gids Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Daniël-vas vir geestelike oorwinning Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVergroot jou bediening met wonders en openbarings van die Heilige Gees Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie verlore seun vannie Gaatjie Rating: 5 out of 5 stars5/5Ontmoet God in gebed Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie krag van bloed Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHet ek my geloof verloor?: 'n Verkenning Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJesus Christus en ons lewe in hom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnagkazo: Volhardende krag! Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Ewige Plan: Geopenbaar! Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLandbouweekblad Hart tot hart Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNooit Weer Nie! Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOop Deure: Wat Openbaring ons oor die kerk se lewe en roeping leer Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Ek is...'n Openbaring
0 ratings0 reviews