Huisgenoot

Nuut op die rakke

GESEËND IS DIÉ WAT TREUR

Saamgestel deur SUSAN JORDAAN R220*

“Charlene was my eerste meisie, die jongste van skipper Pieter en ant Bettie se nege kinders; die mollige een met die cleavage en glinsterende oë uit Alabamastraat in South End. Ons was 31 jaar getroud toe sy vir die groot operasie by die groot hospitaal moes gaan.”

Die joernalis Julian Jansen vertel hoe sy die operasie nie oorleef het nie; hoe, toe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot4 min read
Is Daar Meer Geboue As Bome?
BIBI sit saam met Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd en ryg krale in. Hulle gebruik stukkies gekleurde papier en karton om die allermooiste juweliersware en versierings te maak. Bibi kom by die boomhuis ingestap. Op die tafel lê ’n rooi koever
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN TAFELBERG PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 542 KOMPETISIEVRAAG Watter soort wapen is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blok

Related