Landbouweekblad

Die gelol sonder ’n kerkorrel

Jou storie

Klein plattelandse gemeentes voer deesdae ’n oorlewingstryd, want die jong mense gaan werk eerder in die stad en die ou mense gaan dood. Die paar wat oorbly, raak al hoe minder. Tog moet die kerk – en alles daarmee saam – steeds onderhou word.

’n Ander neukery met die klein gemeente-oorblyfsels is dat dit nogal sukkel met die singery in die kerk. Al die lidmate kom ook nie op dieselfde dag kerk toe nie, en dan sukkel dit om die kerk vol te sing.

En toe tref die terugslag ons: ons orrelisantie, wat omtrent al net so lank soos die orrel daar is, laat weet hul plaas is verkoop en hulle gaan by die see aftree.

Ons het ’n ander tante

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Pryse By George Styg Met Byna 13%
In die Wes-Kaap toon 62% van die distrikte gunstige prysneigings vir die 12 maande tot Februarie 2024. Daar was 609 transaksies groter as 10 hektaar in hierdie tydperk in 27 distrikte, en 267 461 hektaar is vir R6,139 miljard verhandel. Die grootste
Landbouweekblad4 min read
Troef Die Koue Met ’n Pot Kerrie
Dié vullende kasserol is heerlik en smulsag. ■ 1,4 kg beesskenkelskywe■ Sout en varsgemaalde swartpeper■ 5 ml geroosterde kerriepoeier■ 1 knoffelbol, gehalveer■ 2 uie, in wiggies gesny Marinade ■ 250 ml sterk, koue rooibostee■ 60 ml worcestersous■ 1
Landbouweekblad3 min read
Jakkalse Pas Aan Om Groter Vee Aan Te Val
DIE jongste verslag van ’n langtermynstudie oor haalbare oplossings vir Suid-Afrika se historiese vee-roofdier-konflik bring ’n paar interessante bevindings aan die lig. Pogings deur Suid-Afrikaanse skaap- en bokboere om hul lammers en boklammers tee

Related Books & Audiobooks