Huisgenoot

EN HY WEET WAAR DIE BEL HANG

‘BAIE dinge het die afgelope tyd hier verander, veral dié dat ons meestal nie eredienste gehad het in die tyd van die pandemie nie.

Maar ek bly die klok deur die week lui. Elke dag om twaalf smiddae. Net om mense se spirits te lig. So saam met die Noon Gun wat daai tyd ook afgeskiet word. Ek wag vir die Noon Gun, en dan trek ek die tou aan die klok dat die twee so saam-saam gaan.

Ons het twee dae ná die eerste lockdown daarmee begin. Ek lui hom volgens ’n spesifieke method. Drie luie, vier

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot1 min read
STEM VIR JOU GUNSTELING en Jy Kan Óók ’n Vakansie Na Mauritius Wen!
1 gelukkige leser kan ’n vakansie vir twee na Mauritius wen*! 5 gelukkige lesers kan luukse parfuumolies van Tapputi wen. Besoek huisgenoot.com om vir die top-10 te stem. *Jy moet inteken op World Leisure Holidays se nuusbrief om in aanmerking te kom

Related