Huisgenoot

DOMINEE WOLLIE, EINTLIK ’N ‘ENTERTAINER’

HET jy al die storie gehoor van die dominee wat ’n begrafnisdiens vir sy kar gehou het? Of die predikant wat tydens een van sy dienste voor in die kerk ’n vuur in ’n Weber gestook het?

Wat van die dominee wat in die kerk vir sy gemeente oor emosionele gesondheid praat en toe afhaak met die stelling: “Bid, maar drink ook jou f*kken pille!”

Dié staaltjies is nie net grappies wat om die braaivleisvuur vertel word nie.

Vra jy enige Bloemfonteiner en hulle almal sal jou sonder aarseling vertel: Jy praat van ds. Wollie Grobler (65).

Die afgelope drie dekades het dié aweregse predikant van die Klipkerk (NG Kerk Bloemfontein-Noord)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 545 KOMPETISIEVRAAG Watter soort kunstenaar is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Hui
Huisgenoot2 min read
Kalligrafie
Korrek. Kállos beteken skoonheid, en graphein beteken om te skryf. Kalligrafie is die kuns van skryf met sierletters. Dis hoe lank die dokument is waarop die amptelike rekord van koning Charles se kroning gedruk is. Die handgeskrewe dokument is vir d

Related