Een Soel Someraand
roep ’n ouerige man by my voorhek om hulp. Darem nie ’n paniekerige noodkreet nie, eerder gekwel, soos wanneer jy ’n “ligte mistykie” gemaak het. Jy weet, ’n koffiekol op jou wit hemp net voor ’n belangrike vergadering. Of een bruin, een swart sokkie