Tuis

SOET SOOS DIE SOMER

VANIELJEKOEKIES

Dié bros koekie is almal se gunsteling; as jy nie lus het om die deeg uit te rol en in vorms te sny nie, rol dit eenvoudig in balletjies van okkerneutgrootte en druk plat met ’n vurk soos die grondboontjiebotterkoekies op bl. 120.

Maak genoeg vir ’n sterrehemel vol Bereidingstyd: 1 uur (rustyd ingesluit) Baktyd: sowat 8–10 minute per bakplaat Oondtemperatuur: 180°C

 180g botter
 80 g (160 ml) versiersuiker
 1 groot eier
 5ml vanieljegeursel
 280 g (500 ml) meel

Klits die botter en suiker saam in ’n mengbak tot lig en romerig (’n elektriese klitser maak dit makliker). Klits die eier en die vanieljegeursel by. Meng laaste die meel met die hand by totdat die deeg bymekaarkom. Keer uit op ’n skoon werkoppervlak en knie tot dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis3 min read
Groen EN AARDS IN DIE BETONOERWOUD
WIE WOON HIER? Wim en JC Steyn en hul tweelingseuns, Luka en Liam (5)WAAR Linden, JohannesburgGROOTTE 423 m² Groen, wit en aards is hoe ons Wim en JC se elegante huis in die Goudstad leer ken het sedert hulle in 2015 hier ingetrek het. Nege jaar, vie
Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op
Tuis12 min read
Kerriekos
Hierdie vinnige ete is luuks en maak ’n heerlike bederfmaal. Dit is my weergawe van Fatima Sydow se garnaal-akhni uit haar boek Kaap, Kerrie en Koesisters, geskryf saam met Gadija Sydow Noordien. Op ’n weeksaand vervang ek die seekos met minihoenderf

Related