wat’s nuut
Nov 18, 2019
2 minutes
Saamgestel deur Shané Barnard
IETS UIT NIETS
WIE Bernard Swart
WAAR Centurion, Gauteng
BESIGHEID Afrithorn
Bernard Swart, ’n geoktrooieerde rekenmeester, het eendag tydens ’n staptog in die Waterberg afgekom op ’n boomstomp wat ná ’n oorstroming uitgespoel het – en net daar het die inspirasie hom getref. “Ek het geweet dié stomp het die potensiaal om ’n pragtige meubelstuk te word
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days