Tuis

Kry daai kopers!

Wanneer jy jou huis wil verkoop, wil jy dit vinnig en teen die hoogste prys moontlik doen, reg? Maar dan moet die eiendom nie te lank in die mark wees nie, want dit lei dikwels tot laer aanbiedinge. En in die huidige Suid-Afrikaanse ekonomie en eiendomsmark is die druk groot. “Die eiendomsmark is tans gunstig vir kopers,” sê die FNBeiendomsekonoom Siphamandla Mkhwanazi. “Die aanbod is groter as die vraag, wat kopers ’n groot verskeidenheid keuses gee en hulle in staat stel om te soek na wat hulle wil hê. Hulle het die oorhand tydens onderhandelinge en kan dikwels ’n goeie afslag beding. Op die oomblik word 90% van transaksies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af
Tuis1 min read
Tuis
REDAKTEUR Wicus Pretorius • redakteur@tuis.co.za Posadres Posbus 1802, Kaapstad 8000 Algemene navrae Yumna Tofey yumna.tofey@media24.com • 021 406 4552 REDAKSIE Artikelredakteur Beatrice Moore-Nöthnagel beatrice.nothnagel@media24.com Kreatiewe reda
Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op

Related