Tuis

Tuinkopies

Toppresteerder

‘Salmia’ is ’n struikagtige meerjarige wat sonder ophou blom, bye lok en goed vaar in ’n waterwys tuin. Dié sterk, regop groeier (60–80cm hoog en wyd) maak ’n wonderlike vertoning in die tuin. Dit ‘Salmia’ het ook baie trefkrag as fokusplant in ’n groot houer, met groot donkerpers, pienk of oranjerooi blomme. Dié rypbestande plant vaar op sy beste wanneer dit in volson geplant word in vrugbare grond wat goed dreineer; laat die grond eers effens uitdroog voor jy weer natmaak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af
Tuis1 min read
Tuis
REDAKTEUR Wicus Pretorius • redakteur@tuis.co.za Posadres Posbus 1802, Kaapstad 8000 Algemene navrae Yumna Tofey yumna.tofey@media24.com • 021 406 4552 REDAKSIE Artikelredakteur Beatrice Moore-Nöthnagel beatrice.nothnagel@media24.com Kreatiewe reda
Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op

Related Books & Audiobooks