PASMAATS VIR jou rose
Nov 18, 2019
3 minutes
Deur Marié Esterhuyse
Foto’s
Kosie Jansen van Rensburg
In Jessie Walton se tuin (sien bladsy 102) deel haar rose ’n bedding met kleurvolle pasmaats.
“Dis baie maklik om ’n roosbedding nog mooier te maak met die regte pasmaats,” sê Jessie. “In my meer formele roosbedding met plukrose plant ek pasmaats wat ’n lewende grondbedekker vorm en nie so hoog groei dat dit met die rose kompeteer nie. Dit is amper soos ’n kombers wat die grond tussen die rose toemaak. Dit hou die grond koel in die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days