Tuis

’N FEES VIR KINDERS met wysheid

Op my hoge ouderdom bevind ek my skielik weer in speelgoedwinkels met Kerstyd. Nie vir ’n kleinkind, soos jy sou verwag nie, maar vir ’n oumens. My moeder.

Met elke jaar dat die tyd haar nader aan ’n honderd tik, verdwyn die skapies uit haar gryse ou kop (ou dames hou mos nie varkies aan daar bo nie, by hulle is dit skapies). Stil-stil sluip die outjies weg, enkelgelid, elk met ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis25 min read
Vat ’n Pakkie Maalvleis …
’n Skeppie soet tamatieblatjang maak dié outjies nog lekkerder! Genoeg vir 4 • Voorbereiding: 20 minute • Gaarmaaktyd: 8 minute • 600 g beesmaalvleis• 100 g salamiskyfies, fyngekap• 125 ml droë broodkrummels (ons het panko gebruik)• 60 ml fyngerasper
Tuis18 min read
Pak Dit Uit!
Antipasto is tradisioneel die eerste gang in ’n formele Italiaanse maal, maar antipasti (meervoud) word ook wyd voorgesit as kuierkos. Dit kan so eenvoudig wees soos ’n bakkie olywe, of so rojaal soos dié proebord. 1 Kouevleis is altyd ’n wenner. Hou
Tuis13 min read
Geniet Meer Groente
Gekaramelliseerde uie neem lank en is ’n liefdestaak wat ’n haastige mens liewer nie moet aanpak nie! Skink ’n glas wyn en geniet die heerlike aromas terwyl jou uie stadig braai. Maak 4 burgers • Voorbereiding: 45 minute • Gaarmaaktyd: 1 uur • 30 ml

Related