Huisgenoot

’N BRIEFIE AAN KERSVADER

KERSFEES is ’n tyd van die jaar waarna kinders uitsien. Dit gryp hul verbeelding aan – en dan is daar natuurlik die vooruitsig van geskenke..

Ná ’n jaar van tuisbly en maatjies mis het ons kinders gevra om vir Kers vader ’n briefie te skryf of ’n prentjie te teken en ons te vertel wat hulle vir Kersfees wil hê.

En ons het belowe om seker te maak die man in rooi kry die briefies!

Hiér is die kleinspan se innige wense vir die feestyd en die pittighede wat hulle kwyt geraak het.

HADASSAH CLARKE (7)

Laerskool Eunice, Bloemfontein

“Mammie sê die geld is te min

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 545 KOMPETISIEVRAAG Watter soort kunstenaar is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Hui
Huisgenoot2 min read
Kalligrafie
Korrek. Kállos beteken skoonheid, en graphein beteken om te skryf. Kalligrafie is die kuns van skryf met sierletters. Dis hoe lank die dokument is waarop die amptelike rekord van koning Charles se kroning gedruk is. Die handgeskrewe dokument is vir d

Related