Huisgenoot

DIE REGTE MATERIAAL

‘MY OUERS kon nie nuwe klere bekostig nie. My ma het ons net een keer ’n jaar gevat om nuwe klere te kry vir Krismis. Net voor Krismis het my ma vir my en my jonger broers en suster na die winkels in Wineberg vir nuwe klere gevat. Sy het die klere gekies en ons moes net aanpas. Dan kry ons die hele outfit. Ons het ’n broek, hemp, skoene en sokkies gekry.

Dit was vir ons soos ons Krismisgeskenke.

Maar ons kon daai klere net op Krismis aantrek wanneer ons die oggend kerk toe gaan en as ons vir die familie op daai dag gaan kuier het.

Die res van die jaar het my ouma Maud of broek gemaak om deur die jaar te dra. Dit was by haar wat ek heel eerste naaldwerk gesien het. Ek het baie ander mooi van haar. Haar naaldwerk, kos … En sy was lief vir bak. My ouma was ’n . Sy kon van enige materiaal iets maak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related